Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf – Eggo Chords on Piano & Ukulele
These are the chords for Eggo by Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf on Piano, Ukulele, Guitar, and Keyboard
[Verse 1] D Dit raak nou lank Em Histeries gewees C Meeste van die tyd G Goddank D Ons het genoeg Em Kan ‘n ander plan maak C G Elders skuiling soek [Pre-Chorus] D Dis genoeg Em Jy's genoeg C Vat jou hand aan die G ander kant en D As jy al weg is Em Sal ek jou soek
Check out Musical Tips from our BLOG
[Chorus] C G Is ek net 'n EGGO? D Em As jy my roep C G Als net 'n EGGO D Em Of is dit jy wat my soek C G Is ek nog hierso? D Of is als Em Net ‘n spieëlbeeld C G D 'n EGGO C Hoor jy my EGGO? [Verse 2] D Jy dra my deur Em C Hierdie wintervallei G Soos ‘n backbeat As ek ry D Em Die angel van die dood C G Is by my verby D Ek hoor dit weer Em C In die skare voor die son G Ek het altyd uitgestaan D Em Maar nou is ek vermom C Nou is ek vermom
Master all Chord Shapes easily with our Guitar and Ukulele Chord Tab Generator
[Chorus] C G Is ek net 'n EGGO? D Em As jy my roep C G Als net 'n EGGO D Em Of is dit jy wat my soek C G Is ek nog hierso? D Of is als Em Net ‘n spieëlbeeld C G D 'n EGGO C G D Em Hoor jy my EGGO? C G D C Hoor jy my EGGO?

Born and brought up in Lagos, traveled a bit for School. Currently exploring interests in Software Technology. For fun he sings, writes music, and perform mostly with friends.